Severity: Warning
Message: date_default_timezone_get(): It is not safe to rely on the system's timezone settings. You are *required* to use the date.timezone setting or the date_default_timezone_set() function. In case you used any of those methods and you are still getting this warning, you most likely misspelled the timezone identifier. We selected the timezone 'UTC' for now, but please set date.timezone to select your timezone.
Filename: libraries/Core.php
Line Number: 277
As een van die belangrike handelaars in skaars goue munte, het South Cape Coins 14 jaar ervaring in die bedryf en bied ongeëwenaarde kennis en insig oor hierdie winsgewende mark. Met hulle kundige advies kan jy seker wees dat jy die beste transaksie kry wat by jou vereistes en begroting pas. Bykomend hiertoe, bied hulle volkome kliëntvertroulikheid, gratis evaluasie van kliëntportefeuljes en flink, vriendelike, betroubare diens van die hoogste kwaliteit wat jy kan vertrou.
South Cape Coins het die verkoop van baie hoogs waardevolle skaars munte, insluitende Suid-Afrika se skaarsste munt, die Enkele 9, wat die enigste van sy soort is wat gemunt is, gefasiliteer. Dit word geskat dat, die laaste keer toe hierdie unieke muntstuk verkoop is, dit vir 'n verbysterende R20 miljoen verkoop is, wat dit die hoogste transaksie in skaars munte in die geskiedenis maak.
South Cape Coins spesialiseer slegs in munte wat gegradeer is deur die Professional Coin Grading Service (PCGS) en Numismatic Guaranty Corporation (NGC), wat die wêreld se twee leidende onafhanklike graderingsmaatskappye is.
Koop en verkoop munte, bepaal die waardes van jou munte en bestuur van u belegging
Vind meer uit oor onsOns bied gradering dienste met die twee mees betroubare muntstuk gradering maatskappye in die bedryf, NGC en PCGS.
Vind meer uit oor dieAfrika se mees belangrike muntstuk verkoop!
'Koning van Suid-Afrikaanse Muntstukke', die unieke en historiese 1898 Enkel 9 Pond, verkoop vir ’n rekord multimiljoenrand prys en word deur NGC gesertifiseer.
Reg deur die geskiendenis het skaars munte aansienlik winste getoon vir hul eienaars in die lang termyn. Dit is veral waar vir munt beleggers van hierdie eeu, bv Mnr Harold Bareford het n versameling van $13,832 in 1950 gekoop en dit weer herverkoop op veiling vir die bedrag van $1.2 miljoen. ‘n Meer wenslike versamelaar, Louis Eliasberg het n versameling van ongeveer $300,000.00 gekoop en in 1982 verkoop op veiling vir $12,400,000.00