A PHP Error was encountered

Severity: Warning

Message: date_default_timezone_get(): It is not safe to rely on the system's timezone settings. You are *required* to use the date.timezone setting or the date_default_timezone_set() function. In case you used any of those methods and you are still getting this warning, you most likely misspelled the timezone identifier. We selected the timezone 'UTC' for now, but please set date.timezone to select your timezone.

Filename: libraries/Core.php

Line Number: 277

South Cape Coins featured on Ontbytsake | South Cape Coins

News

 

South Cape Coins featured on Ontbytsake

South Cape Coins op Mosselbaai is een van die belangrike handelaars in skaars goue munte met veertien jaar ervaring in die bedryf. South Cape Coins spesialiseer slegs in munte wat deur die Professional Coin Grading Service (PCGS) en Numismatic Guaranty Corporation (NGC) gegradeer is - die wêreld se twee toonaangewende onafhanklike graderingsmaatskappye. South Cape Coins spesialiseer in die samestelling van skaars muntportefeuljes deur beleggingsgraadmunte vir die oordeelkundige belegger wat portefeuljediversiteit en ‘n potensieel hoë koers van kapitaal-opbrengs verlang.  Aan elke kliënt word ‘n makelaar toegeken wat aan hom of haar persoonlike diens lewer.  Dit sluit ‘n volledige ontleding van beleggingsbehoeftes, aanbevelings en portefeulje opdatering,  asook enige tersaaklike inligting in. Met South Cape Coins se kundige advies kan die belegger seker wees van die beste transaksies wat by hul vereistes en begroting pas.

Source: http://www.ontbytsake.co.za/Pages/Sakegemeenskap/Algemeen/South%20Cape%20Coins







« News Articles List

 

 

Did you know?

Did you know

The 1898 Single "9" is the most important African coin. Sold by South Cape Coins

Read more »

Understanding "No Grade"

Understanding No Grade

Don't get caught out!
A guide to the states of condition that can cause a coin to be rejected for NGC certification.

Download PDF